Customized canopies - Rietfontein (Pretoria)

Thursday, 13 September 2018

Item details

City: Rietfontein (Pretoria), Gauteng
Offer type: Sell
Price: R 30,000

Contacts

Contact name Pieter van Greuning
Phone 082 9244 076

Item description

Ons vervaardig eksklusief en op spesifikasie van elke individuele kliënt.
Die canopies word van aluminium, vlekvrye staal en glas vervaardig, met kompressie slotte aan elke deur.
Die hoeveelheid deure en manier van oopmaak is jou keuse.
Ingesluit by die prys is LED beligting aan die binnekant asook ‘n unieke dubbele seël sisteem wat water en stofdigting waarborg.
Die raam van die canopy word afgewerk met powder coating.
Die voorste en agterste venster is 4mm dik gelamineerde veiligheids glas.
Die keuse lê egter by die kliënt indien anders verlang.
Stuur gerus vir my ‘n lys van opsionele ekstras (bv. laaisisteem/dakrak/yskas glysisteem….), wat ookal jy sou wou insit, dan kan ek vir jou ‘n gedetaileerde kwotasie laat kry.